top of page


Welkom by die tuiste van
NG Kerk Brugbediening
Baie meer as net 'n aflospredikant
Wat is Brugbediening?
Brugbediening is ‘n spesialisbediening om gemeentes te help met herbesinning oor dinge soos herkoms, identiteit, roeping en toekomsvisie. Die klem is op baie spesifieke bediening aan ‘n gemeente in ‘n belangrike en kwesbare tydstip in die gemeenteverhaal.

Interessante artikels, hier en wêreldwyd
Iets Nuuts

Voorsitter:
Bossie Müller
083 457 2348
​
Sekretaris:
Bennie Brink
082 337 5458
bottom of page





