top of page
Constrcution Under Bridge

Hulpbronne

Die informele werkgroep vir brugbediening het vanuit ‘n reeks Zoomgesprekke die afgelope jaar ‘n klompie leemtes geÄ«dentifiseer en so instrumente ontwikkel met die doel om die brugbediening behulpsaam te wees.
  • ‘n Enkelbladsy aanstellingsprosedure opgestel wat in eenvoudige taal probeer opsom hoe ‘n brugpredikant aangestel word. Die is bedoel om maklik verstaanbaar te wees en is nie strydig met die kerkorde nie. Die doel is om gemeentes te help wat sou belangstel in brugbediening. Sien Aanstellingsprosedure

​​

  • Drr Danie Dreyer en Howard du Toit het ‘n stel kernwaardes saamgestel om ‘n geloofsbasis van brugbediening te onderstree. Sien Kernwaardes

​​

  • ‘n Power Point aanbiedining is ontwikkel om behulpsaam te wees vir bemarking of algemene bekedstelling van brugbedieng. Hierdie aanbieding is ook in PDF formaat beskikbaar. Sien Aanbieding

​​

  • Op die werkgroep word elke streeksinode verteenwoordig. Hierdie streekverteenwoordigers sal hulle ringe in hulle sinodegebied kan bystaan met advies en nodige begeleiding mbt brugbediening. Sien Streekverteenwoordigers

bottom of page