top of page

Namibië

Ds Christo v Heerden
+27 71 125 5794 
+264 812990478 

Ariamsvlei en Warmbad

Ds Jan Bronkhorst is as brugleraar beroep.

Bethanie

Ds Giepie Peens is op 9 Julie 2023 as brugleraar bevestig.

Gobabis

Opsoek na 'n brugpredikant

Gochas, Stampriet en Koës

Ondersoek die moontlikheid van samewerking.

Keetmanshoop

Brugproses is afgehandel en Jaco Gouws is as diensleraar beroep.

© 2022 NGK Brugbediening.

bottom of page