top of page

Noordelike Sinode

Ds Christoph Müller
082 308 5795

Mooinooi/Marikana

Het weer vakant geraak en ondersoek 'n brugfasiliteringsproses

Sesmylspruit

Kobus Sannenbergh is steeds besig, brugtydperk is verleng, hulle kan dalk eersdaags begin met beroepproses.

Warmbad

Ds Andries Grobler is beroep as brugleraar.

Waterberggemeente

Dr Trix Truter besig met die brugproses

Wesmoot

Sampie Niemandt aangestel as brugleraar

bottom of page