top of page
Brug Bediening
Opleiding
Hou hierdie blad dop vir meer inligting oor opleiding asook datums wanneer die volgende kursusse aangebied word.
Stellenbosch
Stellenbosch: Kursus word herwerk, datums eers moontlik in die derde kwartaal 2024
​
Kontak vir meer inligting:
André Agenbag
082 828 6704
​
Pretoria
Volgende Datums:
Week 1: 29 Julie - 1 Augustus 2024
Week 2: 11-14 November 2024
​
Kontak vir meer inligting:
Roelf Opperman
082 335 1156
bottom of page